click here if you want to see your banner on this site

Author Topic: [PRE-ANN] WAVES. Die allerbeste kriptoteken blokketting platform (Afrikaans)  (Read 7538 times)

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Quote from: Twiggy Smile
Wavesters! Julle moet asb julle beursies na die nuutste weergawe opdateer! Jongste weergawe -

Google App - 0.3.2a  Liggewig kliënt - 0.3.2

###

Maak seker dat julle die opgedateerde beursies gebruik

Julle kan die liggewig klënt aflaai by hierdie volgende skakel:
https://github.com/wavesplatform/WavesGUI/releases

*Hoe om die beursie op te dateer?
Laai die nuutste weergawe af met verwysing na die vrystellingsdatum.
Maak seker dat jy 'n kopie van die seed het. Maak die beursie toe. Laai die nuwe argief af en unzip dit, verwyder die ou leêrs. Maak die index.html oop
Indien jy nie jou rekening sien nie, moet jy die seed in jou rekening inlees. Jy kan hieronder sien hoe om dit te doen.

Jy kan die Chrome toep aflaai by:
https://chrome.google.com/webstore/detail/wavesliteapp/kfmcaklajknfekomaflnhkjjkcjabogm

*Google App word outomaties in jou webleser opgedateer, maar as jy nie seker is nie, gaan na chrome://extensions/ sit ontwikkelaar mode aan en klik op - Update extensions.

en gebruik dan hierdie instruksies:
https://drive.google.com/open?id=1rRDKfKWXitBFrTII3CIq3haAJ771-MZCMD7SPWLNVBw

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Quote
(Om te stuur)#Vanaf ICO/liggewig kliënt na Bittrex - voeg by (1Wbeursadres)

bv 1W3PPc2CpAHaG3xjeaZJ1uxdvtiertmo9brAN

(Om te ontvang)#Vanaf Bittrex na liggewig klënt - verwyder (1Wberursadress)

bv 1W3PPc2CpAHaG3xjeaZJ1uxdvtiertmo9brAN

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Die Waves platform is geskep as 'n eenvoudige en toeganklike metode om kripto geldeenhede in die lewens van alledaagse mense te integreer - daardie mense wat belangstel in beleggings maar wat nie baie van kripto weet nie. Die Waves span probeer nie om die wiel oor te ontwerp nie, maar streef daarna om 'n brug te bou tussen maatskappye, blokketting tegnologieë en gebruikers.  Daar sal eenvoudige maniere om bateverhandeling en fiat omskakeling van fiat deur middel van betalingstoegange te doen op die Waves platform beskikbaar wees. Groepsbefondsing en gedensentraliseerde beurse is nou 'n groot prioriteit vir Waves. 'n unieke biotegniese maatskappy gaan die eerste teken op die Waves platform wees. Waves is ook nie vatbaar vir inflasie nie met 'n beperkte 100m beskikbare munte. :)

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Die nuutste weergawe van die Waves beursie is beskikbaar  - Hoofnet v0.4.0

https://github.com/wavesplatform/WavesGUI/releases/tag/v0.4.0.MAIN

Verbeterings
Quote
Die 1W vooraan is nou net 'n opsionele voorvoegsel
Onbevestigde transaksievloei in die beursie
Gevorderde fout en waarskuwingsboodskappe

Die Waves liggewig kliënt is opgedateer - v0.4.0a(0.4.0.0)

https://chrome.google.com/webstore/detail/wavesliteapp/kfmcaklajknfekomaflnhkjjkcjabogm

###

Die Google Toep word outomiaties in jou Google Chrmoe webleser opgedateer, maar as jy nie sekere is nie kyk hierna -

Sien - 05. Hoe om Google Toep beursie op te dateer

http://coremedia.info/WavesWallet-HowDoesThisWork.pdf

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Waves —weeklikse opdatering


https://twitter.com/wavesplatform/status/746011169693937664

https://blog.wavesplatform.com/waves-weekly-round-up-5085e329b9ec#.5a13jumcd

Quote
Dit was 'n belangrike week vir Waves asook vir kripto in geheel gewees. Ons is gelys op Bittrex  en ons is aktief besig om te probeer lys op nog beurse. Poloniex het die kode vir integrasie en ons sal hulle verder help indien hulle dit benodig.

Die DAO is ook hierdie week gekraak en miljoene dollar in ETH is gesteel. Etherium self het ook baie skade gely. Hierdie gebeure beklemtoon die noodsaaklikheid vir 'n verantwoordelike benadering ten opsigte van programmering en om 'n balans te vind tussen spoed en sekuriteit. Ons no 1 prioriteit is en sal altyd the veiligheid van beleggerfondse wees. Hierdie is ook die rede waarom ons nie enige aankondigings oor samewerkingsooreenkomste maak wat nog nie finaal is nie.




Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Hier is die nuwe offisiële Engelse draad vir Waves

Link

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Coinmarketcap inligting is opgedateer

https://coinmarketcap.com/currencies/waves/


Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
http://coremedia.info/index.php/blockchain-news/item/268-waves-weekly-no-1

Quote
Die no 1 fokus op die oomblik is volledige publieke node kode met die bekendstelling van pasmaak tekens kort daarna. 'Ons is op skedule. Daar is 'n paar onverwagse foute wat opgetel is maar ons het hulle vinnig reggemaak. Bekendstellings is altyd moeilik, maar ons moet hier deurgaan', het Sasha genoem. Volledige publieke nodes behoort gereed te wees binne die volgende 2 weke.
« Last Edit: July 09, 2016, 11:19:51 AM by Duchess »


Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile


 

Bitcoin Garden 2013-2024, All rights reserved | Privacy Policy | DMCA | About Bitcoin Garden | Support & Services