click here if you want to see your banner on this site

Author Topic: [ANN][ICO] Incent: Die eerste universele, handelaargesteunde lojaliteitsplatform  (Read 2350 times)


Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Artikel van Smith + Crown bied goeie insae in Incent en 'n neutrale 3e party opinie:

http://www.smithandcrown.com/what-is-incent-loyalty/

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
20% Swart Vrydag - Kuber Maandag bonus op Incent!


Ons bied 'n spesiale Incent promosie aan vanaf Swart Vrydag tot Kuber Maandag. Vanaf 00:01 UTC op 25 November tot 23:59 op 28 November word Incent verkoop teen 20% afslag. Die gewone prys vir die sluitingsperiode van die ICO is 6000 dus is dit 'n baie goeie winskoop!

Ons weet dat baie beleggers dinge los tot en met die finale dae van 'n ICO. As dit jy is, of as jy dink om you belegging te vergroot voor die ICO sluit op 30 November, dan sal dit 'n goeie idee wees om van hierdie aanbod gebruik te maak.

Indien jy steeds oortuig moet word van die Incent potensiaal, sal jy daarvan hou om te weet dat  ons ons ICO tegnologie uitrol aan ander besighede wat groepsbefondsing doen vir Waves bates – en dat elke belegger Incent kry as deel van die proses, wat 'n onmiddellike vraag in die mark skep. Ons het reeds ons ons eerste kliënt vasgemaak wat op 2 Desember die lig sien, met ander in die pyplyn.

Om meer te wete te kom of deel te neem in die groepsbefondsing, besoek www.IncentLoyalty.com

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Hier is die nuutste onderhoud met Rob. Nog een sal volg met lootz!

https://www.youtube.com/watch?v=TGuo-S5u8o4&feature=youtu.be

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
Help asseblief om Incent so gou moontlik op Bittrex gelys te kry. Gemeenskapsbelangstelling sal die proses bespoedig. Kom ons kry Incent daarop om ander toekomstige Waves gebasseerde  bates ook op Bittrex gelys te kry. Her-Tweet en lief die volgende tweet.

https://twitter.com/KarlKarlsson_/status/801120028208676864


 

Bitcoin Garden 2013-2024, All rights reserved | Privacy Policy | DMCA | About Bitcoin Garden | Support & Services