AANKONDIGING: moet asb NIE enige verdere fondse stuur nie! Ons sal SLEGS FIAT en KRIPTO aanvaar wat voor die einde van die ICO (10:59:59 UTC) bevestig is met bewys van betaling.
ICONOMI se missie is om 'n geleentheid te bied vir beleggers om
groot winste te maak wat nie in die ou ekonomie moontlik was nie. Dit sal gedoen word deur 'n eenvoudige en betroubare toegangspunt en deur 'n uitsonderlike ervaring, wat krities is om hulle te laat bly belê in die nuwe ekonomie.
ICONOMI skep die
verlore skakel tussen die ou en nuwe ekonomie. ICONOMI se deursigtige bestuur sal behartig word deur 'n gereguleerde diensverskaffer wat voldoen aan EU regulasies, wat die taal van die ou ekonomie praat maar optree volgens die beginsels van die nuwe een.
Die groot beleggers van die wêreld wil nie in honderde verskillende blokkettingprojekte en kriptogeldeenhede belê nie maar wil dikwels bloot in die groter prentjie belê: Blokketting - ja of nee? ICONOMI sal hulle instaat stel om presies dit te doen.
Wat is ICONOMI in kort? ICONOMI bied 'n geleentheid vir beleggers om
groot winste te maak wat nie in die ou ekonomie moontlik was nie. ICONOMI sal
nuwe beleggers en kapitaal in die gedesentraliseerde ekonomie aandryf deur
nuut ontwikkelde finansiële instrumente.
Verkies jy videos? Kyk na ons kort promosie videoHoekom sal jy as belegger ICONOMI oorweeg?ICONOMI sal 'n nuwe finansiële dienskategorie met stabiele inkomste en ambisieuse platformvisie in die gedesentraliseerde ekonomie skep. Ons is optimisties dat ICONOMI een van die mees aanloklike besigheidsproposisies vir 2016 is met 'n
hoë kans vir beleggingvermenigvuldiging. ICO deelnemers sal verder 'n kans staan om in 'n uitnodiging-alleen
ICONOMI PRESTASIEFONDS te belê.
Hoekom sal jy as blokketting kundige ICONOMI oorweeg? Ons gaan die
ICONOMI Oop-Fonds Bestuursplatform in 2017 vrystel met 'n eenvoudige belofte aan suksesvolle kundiges - enigeiemand kan 'n professionele fondsbestuurder wees;
Jy bring die kriptokennis en ons behartig die res. Kundiges is ook welkom om in die ICO te belê.
Hoekom sal jy as potensiële belegger in die gedesentraliseerde ekonomie ICONOMI se dienste oorweeg? ICONOMI se fondse is die idiale grondvlak instrumente vir nuwe beleggers in die gedesentraliseerde ekonomie. ICONOMI se fondse beloof lae volatiliteit met hoë winste deur middel van geselekteerde kriptomunte en verspreiding van beleggings. Potensiële beleggers is welkom om in die ICO deel te neem.
Nuwe finansiële instrumente: - Die ICONOMI.INDEX FONDS sal die ontwikkeling van die betroubare kriptogeldeenheid markte weerspieël. Dit sal deursigtig bestuur word en op die hoof beurse verhandel word. Die ICONOMI.INDEX fonds sal verskeie kriptogeldeenhede insluit wat deuglik nagevors is, insluitende Bitcoin, Ethereum, Lisk, Steem en ander groot waarde tekens.
- Die ICONOMI.PRESTASIE FONDS beoog hoë prestasie - vermenigvuldiging van beleggings. Dit sal aktief deur 'n span ICONOMI kundiges bestuur word. Ons span sal vir belowende vroeë ICO beleggingsgeleenthede uitkyk (groepsbefondsingprojekte en maatskappye). Almal kan deur ons maatskappy-georiënteerde fonds 'n waagkapitalis word, sonder die beslommernis van kapitaalvereistes.
- Die ICONOMI Oop Fonds Bestuursplatform (OFB) is a eenvoudige bestuurshulpmiddel waar handelaars met kennis en ondervinding hul eie beleggingsfondse kan skep. Hier teenoor sal beleggers die vermoë hê om selfs the kleinste bedrag te kan belê met 'n duidelike oorsig van beskikbare fondsbestuurders met hul huidige en vorige prestasie. Die ICONOMI Oop Fonds Bestuursplatform sal 'n opskudding in die batebestuursindustrie veroorsaak.
Doelwit: 2000 BTC Indien die groepsbefondsingveldtog nie daarin slaag om die doel van 2000 BTC kapitaal te bereik nie, sal alle fondse terugbetaal word.
Blog inskrywings:ICONOMI in die nuus:
Aansporings Ons reserveer 2% van die ICO (2000000 ICN tekens) vir vroeë bemarking en aansporings vir almal wat bydra tot die ICONOMI ICO voor en tydens die ICO. Ons bied aansporings vir:
Aansporingsbesonderhede word
hier verduidelik.
Span Ervin U. Kovac, Regshoof
Jaka Mele, Korporatiewe kommunikasie
Sladana Cevriz, Bemarkingshoof
Tjasa Tolj, Bemarkingsassistent
Primoz Kordez, Fonds infrastruktuurhoof
Urban Jezernik PhD, Wiskundige
Domen Skalar, Infrastruktuurhoof
Jan Mohoric, Mobiele ontwikkeling
Rok Novosel, Ontwikkeling
Ales Lekse, Ontwikkelingshoof
Jani Valjavec, Medestigter, Tegnologie en Verhandeling
Tim M. Zagar, Medestigter, Bedrywighede en Besigheid
Vir besonderhede oor splanlede besoek gerus
ico.iconomi.netRaadgewers Aleksander Vasylchenko PhD, CTO Grid Singularity & Ex-CTO Mycelium
Zenel Batagelj, Medestigter, Bestuursvennoot Valicon
Lyuben Belov, Medestigter, Bestuursvennoot LAUNCHub
Domen Ursic, Onafhanklike PR raadgewer
Stephane Gantchev, Vennoot LAUNCHub en medeorganiseerder van DigitalK
Vir besonderhede oor raadgewers besoek gerus
ico.iconomi.netBorg Max Kordek, Medestigter en HUB LISK
Bevestiging van borgvennootskap deur Max Aleksander Vasylchenko PhD, HTB Grid Singularity & Ex-CTO Mycelium
Bevestiging van borgvennootskap deur Alexander Gasper Kenda, Medestigter, Xaurum projek
Bevestiging van borgvennootskap deur GasperTim M. Zagar, Medestigter, ICONOMI
Bevestiging van borgvennootskap deur TimOntvangsaddresse BTC:
3KbWWjumBGLBUWYCeidydxe1uET9QyWoEgETH:
0x154Af3E01eC56Bc55fD585622E33E3dfb8a248d8LSK:
6300322192409448238LUSD: (video bewys)
EUR: (video bewys)
Gebeurtenisse ICO GROEPSBEFONDSING BEGIN 25 Augustus 2016 om 08.00 UTC; EINDIG 29 September 2016 om 20.00 UTC 1. week + 15% bonus = 25 Augustus 2016 om 08.00 UTC EINDIG 1 September 2016 om 08.00 UTC
2. week + 10% bonus = 1 September 2016 om 08.00 UTC EINDIG 8 September 2016 om 08.00 UTC
3. week + 5% bonus = 8 September 2016 om 08.00 UTC EINDIG 15 September 2016 om 08.00 UTC
4. week = 15 September 2016 om 08.00 UTC EINDIG 22 September 2016 om 08.00 UTC
5. week (finale week) = 22 September 2016 om 08.00 UTC EINDIG 29 September 2016 om 20.00 UTCICO IS NOU GESLUIT
Aanvaarde geldenhede: BTC, ETH, LSK, EUR, USD, CNY, JPY, CZK, RON, HRK, CAD, AUD, GBP, DKK, NOK, SEK, CHF, RUB, HUF, PLN, XDR and TRY. Gebruik shapeshift.io vir enige ander geldeenhedeICONOMI tekens sal op die Ethereum platform uitgereik word as 'n slimkontrak. Aanvanklike verpreiding sal toegeken word aan rekeninge wat deelneem aan die ICO. Daarna sal tekens maklik oorgedra kan word na 'n ander privaatsleutel of veilig bewaar kan word op die ICONOMI platform. Die hoeveelheid tekens gaan nie vergroot word nie en daar sal geen inflasie van ICONOMI tekens wees nie.
ICN tekenvoorraad:
100 miljoenGroepsbefondsing:
85 miljoenVroeë bemarking en aansporings:
2 miljoenRaadgewers:
2 miljoenSpan:
8 miljoenReserwe vir toekomstige span:
3 miljoenDokumente ICONOMI WitskrifWitskrif oor Toep Teken FondsOffisiële Skakels VertalingsKontak ons by
[email protected] vir vertalings
Russiese vertaling - Dankie
SkyrikIndonesiese vertaling - Dankie
lucky80Portugese vertaling - Dankie
ShooterXDSpaanse vertaling - Dankie
freemind1Filipynse vertaling - Dankie
mikhaelDuitse vertaling - Dankie
AxentePoolse vertaling - Dankie
mike77777Bulgaarse vertaling - Dankie
restlessSloveense vertaling - Dankie
BoldNinjaDuitse vertaling - Dankie
TeseracTFraanse vertaling - Dankie
adrimaugHindi vertaling - Dankie
btcdevilItaliaanse vertaling - Dankie
forumasterRomeense vertaling - Dankie
ltcrstrbrtMalayalam translation - Dankie
ether19Oekraïnse vertaling - Dankie
Yubit Chinese vertaling - Dankie
peterzzKoreaanse vertaling - Dankie
bitcoinuserzGriekse vertaling - Dankie
agagaHebreeuse vertaling - Dankie
YizArabiese vertaling - Dankie
MirrorcraxMaleisiese vertaling - Dankie
axlrosesTurkse vertaling - Dankie
beyinsiThaise vertaling - Dankie
golfhusoHongaarse vertaling - Dankie
cointrader83Urdu vertaling - Dankie
irfan_pak10Armeniese vertaling - Dankie
morosenengUzbekiese vertaling - Dankie
SONICGEARBengaliese vertaling - Dankie
runiwaniDeense vertaling - Dankie
danishcookieNoorweegse vertaling -Dankie
pastapaskaLatviese vertaling - Dankie
StrongkoredViëtnamese vertaling - Dankie
Kak SanSweedse vertaling - Dankie
camelsonFinse vertaling - Dankie
aidiaJapanese vertaling - Dankie
Shin HyePashto vertaling - Dankie
ahmedjadoonAlbaanse vertaling - Dankie
ivanst776Afrikaanse vertaling - Dankie
DuchessEstoniese vertaling - Dankie
AndyGreen