click here if you want to see your banner on this site

Author Topic: [ANN] ICONOMI - Fondsbestuursplatform ❘|❘ ICO GESLUIT  (Read 2199 times)

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile
[ANN] ICONOMI - Fondsbestuursplatform ❘|❘ ICO GESLUIT
« on: September 25, 2016, 10:50:11 PM »
WEB · BLOG · TWITTER · FACEBOOK ·  INSTAGRAM · TELEGRAM · SLACK


ICO GROEPSBEFONDSING

ico.iconomi.net

BEGIN 25 Augustus 2016 om 08.00 UTC; ENDIG 29 September 2016 om 20.00 UTC


START August 25, 2016 at 08.00 UTC; END September 29, 2016 20.00 UTC [/color]

ICO IS NOU GESLUIT

AANKONDIGING: moet asb NIE enige verdere fondse stuur nie! Ons sal SLEGS FIAT en KRIPTO aanvaar wat voor die einde van die ICO (10:59:59 UTC) bevestig is met bewys van betaling.

ICONOMI se missie is om 'n geleentheid te bied vir beleggers om groot winste te maak wat nie in die ou ekonomie moontlik was nie. Dit sal gedoen word deur 'n eenvoudige en betroubare toegangspunt en deur 'n uitsonderlike ervaring, wat krities is om hulle te laat bly belê in die nuwe ekonomie.

ICONOMI skep die verlore skakel tussen die ou en nuwe ekonomie. ICONOMI se deursigtige bestuur sal behartig word deur 'n gereguleerde diensverskaffer wat voldoen aan EU regulasies, wat die taal van die ou ekonomie praat maar optree volgens die beginsels van die nuwe een.

Die groot beleggers van die wêreld wil nie in honderde verskillende blokkettingprojekte en kriptogeldeenhede belê nie maar wil dikwels bloot in die groter prentjie belê: Blokketting - ja of nee? ICONOMI sal hulle instaat stel om presies dit te doen.

Wat is ICONOMI in kort?
ICONOMI bied 'n geleentheid vir beleggers om groot winste te maak wat nie in die ou ekonomie moontlik was nie. ICONOMI sal nuwe beleggers en kapitaal in die gedesentraliseerde ekonomie aandryf deur nuut ontwikkelde finansiële instrumente.

Verkies jy videos? Kyk na ons kort promosie video


Hoekom sal jy as belegger ICONOMI oorweeg?
ICONOMI sal 'n nuwe finansiële dienskategorie met stabiele inkomste en ambisieuse platformvisie in die gedesentraliseerde ekonomie skep.  Ons is optimisties dat ICONOMI een van die mees aanloklike besigheidsproposisies vir 2016 is met 'n hoë kans vir beleggingvermenigvuldiging.  ICO deelnemers sal verder 'n kans staan om in 'n uitnodiging-alleen ICONOMI PRESTASIEFONDS te belê.

Hoekom sal jy as blokketting kundige ICONOMI oorweeg?
Ons gaan die ICONOMI Oop-Fonds Bestuursplatform in 2017 vrystel met 'n eenvoudige belofte aan suksesvolle kundiges - enigeiemand kan 'n professionele fondsbestuurder wees; Jy bring die kriptokennis en ons behartig die res. Kundiges is ook welkom om in die ICO te belê.


Hoekom sal jy as potensiële belegger in die gedesentraliseerde ekonomie ICONOMI se dienste oorweeg? 
ICONOMI se fondse is die idiale grondvlak instrumente vir nuwe beleggers in die gedesentraliseerde ekonomie. ICONOMI se fondse beloof lae volatiliteit met hoë winste deur middel van geselekteerde kriptomunte en verspreiding van beleggings. Potensiële beleggers is welkom om in die ICO deel te neem.


Nuwe finansiële instrumente:
  • Die ICONOMI.INDEX FONDS sal die ontwikkeling van die betroubare kriptogeldeenheid markte weerspieël. Dit sal deursigtig bestuur word en op die hoof beurse verhandel word. Die ICONOMI.INDEX fonds sal verskeie kriptogeldeenhede insluit wat deuglik nagevors is, insluitende Bitcoin, Ethereum, Lisk, Steem en ander groot waarde tekens.
  • Die ICONOMI.PRESTASIE FONDS beoog hoë prestasie - vermenigvuldiging van beleggings. Dit sal aktief deur 'n span ICONOMI kundiges bestuur word. Ons span sal vir belowende vroeë ICO beleggingsgeleenthede uitkyk (groepsbefondsingprojekte en maatskappye). Almal kan deur ons maatskappy-georiënteerde fonds 'n waagkapitalis word, sonder die beslommernis van kapitaalvereistes.
  • Die ICONOMI Oop Fonds Bestuursplatform (OFB) is a eenvoudige bestuurshulpmiddel waar handelaars met kennis en ondervinding hul eie beleggingsfondse kan skep. Hier teenoor sal beleggers die vermoë hê om selfs the kleinste bedrag te kan belê met 'n duidelike oorsig van beskikbare fondsbestuurders met hul huidige en vorige prestasie. Die ICONOMI Oop Fonds Bestuursplatform sal 'n opskudding in die batebestuursindustrie veroorsaak.


Doelwit: 2000 BTC
Indien die groepsbefondsingveldtog nie daarin slaag om die doel van 2000 BTC kapitaal te bereik nie, sal alle fondse terugbetaal word.

Blog inskrywings:


ICONOMI in die nuus:


     


         
 

       

         

Aansporings
Ons reserveer 2% van die ICO (2000000 ICN tekens) vir vroeë bemarking en aansporings vir almal wat bydra tot die ICONOMI ICO voor en tydens die ICO. Ons bied aansporings vir:
Aansporingsbesonderhede word hier verduidelik.



Span
Ervin U. Kovac, Regshoof
Jaka Mele, Korporatiewe kommunikasie
Sladana Cevriz, Bemarkingshoof
Tjasa Tolj, Bemarkingsassistent
Primoz Kordez, Fonds infrastruktuurhoof
Urban Jezernik PhD, Wiskundige
Domen Skalar, Infrastruktuurhoof
Jan Mohoric, Mobiele ontwikkeling
Rok Novosel, Ontwikkeling
Ales Lekse, Ontwikkelingshoof
Jani Valjavec, Medestigter, Tegnologie en Verhandeling
Tim M. Zagar, Medestigter, Bedrywighede en Besigheid

Vir besonderhede oor splanlede besoek gerus ico.iconomi.net

Raadgewers
Aleksander Vasylchenko PhD, CTO Grid Singularity & Ex-CTO Mycelium
Zenel Batagelj, Medestigter, Bestuursvennoot Valicon
Lyuben Belov, Medestigter, Bestuursvennoot LAUNCHub
Domen Ursic, Onafhanklike PR raadgewer
Stephane Gantchev, Vennoot LAUNCHub en medeorganiseerder van DigitalK

Vir besonderhede oor raadgewers besoek gerus ico.iconomi.net

Borg 
Max Kordek, Medestigter en HUB LISK Bevestiging van borgvennootskap deur Max
Aleksander Vasylchenko PhD, HTB Grid Singularity & Ex-CTO Mycelium Bevestiging van borgvennootskap deur Alexander
Gasper Kenda, Medestigter, Xaurum projek Bevestiging van borgvennootskap deur Gasper
Tim M. Zagar, Medestigter, ICONOMI Bevestiging van borgvennootskap deur Tim


Ontvangsaddresse 

BTC: 3KbWWjumBGLBUWYCeidydxe1uET9QyWoEg
ETH:0x154Af3E01eC56Bc55fD585622E33E3dfb8a248d8
LSK: 6300322192409448238L
USD: (video bewys)

EUR: (video bewys)


Gebeurtenisse 



ICO GROEPSBEFONDSING

BEGIN 25 Augustus 2016 om 08.00 UTC; EINDIG 29 September 2016 om 20.00 UTC

1. week + 15% bonus = 25 Augustus 2016 om 08.00 UTC EINDIG 1 September 2016 om 08.00 UTC
2. week + 10% bonus = 1 September 2016 om 08.00 UTC EINDIG 8 September 2016 om 08.00 UTC
3. week + 5% bonus = 8 September 2016 om 08.00 UTC EINDIG 15 September 2016 om 08.00 UTC
4. week = 15 September 2016 om 08.00 UTC EINDIG 22 September 2016 om 08.00 UTC
5. week (finale week) = 22 September 2016 om 08.00 UTC EINDIG 29 September 2016 om 20.00 UTC

ICO IS NOU GESLUIT

Aanvaarde geldenhede: BTC, ETH, LSK, EUR, USD, CNY, JPY, CZK, RON, HRK, CAD, AUD, GBP, DKK, NOK, SEK, CHF, RUB, HUF, PLN, XDR and TRY. Gebruik shapeshift.io vir enige ander geldeenhede

ICONOMI tekens sal op die Ethereum platform uitgereik word as 'n slimkontrak. Aanvanklike verpreiding sal toegeken word aan rekeninge wat deelneem aan die ICO. Daarna sal tekens maklik oorgedra kan word na 'n ander privaatsleutel of veilig bewaar kan word op die ICONOMI platform. Die hoeveelheid tekens gaan nie vergroot word nie en daar sal geen inflasie van ICONOMI tekens wees nie.

ICN tekenvoorraad: 100 miljoen
Groepsbefondsing: 85 miljoen
Vroeë bemarking en aansporings: 2 miljoen
Raadgewers: 2 miljoen
Span: 8 miljoen
Reserwe vir toekomstige span: 3 miljoen

Dokumente
ICONOMI Witskrif
Witskrif oor Toep Teken Fonds

Offisiële Skakels

Vertalings
Kontak ons by [email protected] vir vertalings

Russiese vertaling - Dankie Skyrik
Indonesiese vertaling - Dankie lucky80
Portugese vertaling - Dankie ShooterXD
Spaanse vertaling - Dankie freemind1
Filipynse vertaling - Dankie mikhael
Duitse vertaling - Dankie Axente
Poolse vertaling - Dankie mike77777
Bulgaarse vertaling - Dankie restless
Sloveense vertaling - Dankie BoldNinja
Duitse vertaling - Dankie TeseracT
Fraanse vertaling - Dankie adrimaug
Hindi vertaling - Dankie btcdevil
Italiaanse vertaling - Dankie forumaster
Romeense vertaling - Dankie ltcrstrbrt
Malayalam translation - Dankie ether19
Oekraïnse vertaling - Dankie Yubit
Chinese vertaling - Dankie peterzz
Koreaanse vertaling - Dankie bitcoinuserz
Griekse vertaling - Dankie agaga
Hebreeuse vertaling - Dankie Yiz
Arabiese vertaling - Dankie Mirrorcrax
Maleisiese vertaling - Dankie axlroses
Turkse vertaling - Dankie beyinsi
Thaise vertaling - Dankie golfhuso
Hongaarse vertaling - Dankie cointrader83
Urdu vertaling - Dankie irfan_pak10
Armeniese vertaling - Dankie moroseneng
Uzbekiese vertaling - Dankie SONICGEAR
Bengaliese vertaling - Dankie runiwani
Deense vertaling - Dankie danishcookie
Noorweegse vertaling -Dankie pastapaska
Latviese vertaling - Dankie Strongkored
Viëtnamese vertaling - Dankie Kak San
Sweedse vertaling - Dankie camelson
Finse vertaling - Dankie aidia
Japanese vertaling - Dankie Shin Hye
Pashto vertaling - Dankie ahmedjadoon
Albaanse vertaling - Dankie ivanst776
Afrikaanse vertaling - Dankie Duchess
Estoniese vertaling - Dankie AndyGreen
« Last Edit: September 30, 2016, 08:35:45 PM by Duchess »

Duchess

  • Jr. Member
  • **
  • Posts: 63
  • Karma: +0/-0
    • View Profile

 

Bitcoin Garden 2013-2024, All rights reserved | Privacy Policy | DMCA | About Bitcoin Garden | Support & Services